Die boek van Ester



KINDLE Die Boek Van Ester Author Wilna Adriaanse Thomashillier.co.uk As Politieke Fotojoernalis Het Ester Green Al Met Baie Verskillende Fasette Van Die Lewe In Aanraking Gekom, En Het Sy In N Huis Grootgeword Waar Sy Geleer Het Die Pen Is N Magtige Wapen Sy Is Die Dogter Van Leon Green, N Jood Wat As Jong Man Suid Afrika Toe Gekom Het En Later Een Van Die Suksesvolste Redakteurs Van N Dagblad In Die Land Geword Het Alles Wat Sy Geleer Het En Alles Waarin Sy Geglo Het, Word Egter In Een Aand Omvergewerp Toe Haar Ouers Buite Hulle Huis Doodgeskiet Word Deur Lede Wat N Sindikaat Wat Deur Leon Se Koerant Ondersoek Is Ester Pak Na Die Begrafnis Haar Tasse En Trek Londen Toe Waar Sy N Vryskut Mode Fotograaf Word Sy Verander Haar Klere, Haar Haarstyl En Haar Leefwyse En Beplan Om Nie Weer Haar Voete Op Die Afrika Kontinent Te Sit Nie Twee Jaar Nadat Sy Die Land Verlaat Het, Bevind Sy Haar Egter Terug In Suid Afrika Vir N Mode Artikel Wat In Die Laeveld Geskiet Word Hier Ontmoet Sy Vir Samuel McGreggor, N Veearts Van Beroep, Maar Ook Betrokke By N Verskeidenheid Bewaringsorganisasies Hy Is N Gewilde Spreker By Kongresse En Is Raadgewer Vir Heelwat Regerings En Nie Organisasies Oor Die Onderwerp Van Bewaring Hy Is Uitgesproke Teen Groot Korporasies Wat Ekologies En Humanit R Stompsinnig Is En Net Na Die Balansstaat Van Hulle Maatskappye Kyk En Regeringsamptenare Wat Hulle Self Verryk Deur Te Maak Of Hulle Nie Bewus Is Van Sekere Vergrype Wat Aan Die Gang Is Nie Samuel Is Onlosmaaklik Deel Van Die Kontinent En Glo Dat Daar Genoeg Mense Is Wat N Verskil Wil Maak Wanneer Ester Hom Leer Ken, Beskuldig Sy Hom Daarvan Dat Hy Na Ef Is En Nie Wil Sien Dat Hy Met N Hopelose Poging Besig Is Nie Terselfdertyd Fassineer Sy Geloof In Die Proses Waarmee Hy Besig Is Haar En Kan Sy Nie Help Om Haar Eie Verbondenheid Met Hierdie Land En Sy Mense Te Evalueer Nie Haar Joodse Herkoms Herken En Verstaan Die Onlosmaaklike Verbondenheid Aan N Landstreek Wat Hard Op Sy Inwoners Is Die Pad Wat Sy Moet Loop Om By Aanvaarding Uit Te Kom, Is Nie So Maklik Nie En In Die Proses Verklaar Sy Eers Oorlog Teen N Kontinent En Sy Mense, Haar Ouers En Broer En Teen N Man Wat Nie Wil Aanvaar Dat Hy Met N Verlore Saak Besig Is Nie Maar Afrika Is Rooi Grond Word Ook Nie Maklik Uit N Mens Se Skoene Geskud Nie.Die boek van Ester

Wilna Adriaanse se eerste boek is in 2000 gepubliseer en sedertdien het daar 13 boeke onder haar naam verskyn Daar het ook kortverhale in Tydskrifte verskyn en een van die kortverhale word vanjaar in n bundel met Kortverhale opgeneem.Wilna is met die rooi sand van die Kalahari tussen haar tone gebore Dis n w reld van stories, mites en legendes En elke persoon in daardie w reld is eintlik n s

[BOOKS] ⚦ Die boek van Ester  Author Wilna Adriaanse – E17streets4all.co.uk
  • Paperback
  • Die boek van Ester
  • Wilna Adriaanse
  • Afrikaans
  • 20 January 2018

10 thoughts on “Die boek van Ester

  1. says:

    n Bietjie middelmatig en plek plek voorspelbaar, met n paar verrassings Dit is maklik om aanklank te vind by Ester, maar n meer geloofwaardige karakterontwikkeling sou beter gewees het Die natuurtonele word treffend, maar soms oordrewe, beskryf.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *